Kathy Bates

Kathy Bates
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bates in 2015 by die San Diego-rolprentfees.

Geboortenaam Kathleen Doyle Bates
Geboorte 28 Junie 1948 (1948-06-28)
Aktiewe jare 1971-tans

Kathleen Doyle "Kathy" Bates (gebore op 28 Junie 1948)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en regisseur wat al verskeie pryse vir haar werk in rolprente en op televisie gewen het.

  1. "Film Reference.com biography". FilmReference.com. Besoek op 4 Augustus 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search